In Her Own Words
About Her
My vriende en vriendinne sou my beskryf as baie vriendelik, liefdevol en outgoing. Ek Hou baie van die buite lewe. Is nie n huishen nie maar het n passie vir bak en kosmaak. Kan tot braaivleis ook van die vuur maak tot vleis gaar braai. Vir ontspan Hou ek daarvan om vis te vang of Kamp og net langs die waters te sit en n piekniek Hou. My uitkyk op die lewe is om die regte siels maat te ontmoet wat die res van my lewe saam my die lewe Kan geniet.
About Her Ideal Match
My ideal pasmaat moet n goeie sin vir humor he en lekker Kan kuier saam mense en vriende. Moet verkieslik Langer as ek wees in lengte en moet sosiaal Kan verkeer. Ek Wil veilig saam hom voel en hy moet respek Kan betoon en romanties so nou en Dan kan wees. Moet weet hoe my special te laat voel.
What Her Friends Say
Ella67 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Johannesburg (Randfontein), Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
58 | |
Star Sign: |
Aquarius | |
Height: |
178cm (5' 10.1") | |
Body Type: |
Slim | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Dark Blonde | |
Eye Colour: |
Blue | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Protestant | |
Relationship Status: |
Widowed | |
Looking for: |
Open to possibilities; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat healthily | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Self-employed | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in Africa | ||
Location: |
Anywhere in South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
53 - 66 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
173cm (5' 8.1") - 200cm (6' 6.7") | ||
Body Type: |
Average | ||
Looks: |
Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Moderately important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Any | ||
Relationship Status: |
Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Ella67 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.