VolkomeVredeVolkomeVrede
VolkomeVrede

58 – Potchefstroom, North-West, South Africa

VolkomeVredeVolkomeVrede
6

VolkomeVrede

58 – Potchefstroom, North-West, South Africa

1Korintiërs 13:13 “En nou bly geloof, hoop en die liefde. En die grootste hiervan is die liefde”

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: Now

Modified: Today

Mobile Number Verified

In Her Own Words

About Her

En daar dink ek dat “ ‘n Leë nes sindroom” net ‘n sê-ding is…… dit het my baie hard geslaan. Daarom, dat ek my op die SIELSMAATS toep gewend het, nadat die jongste, van my drie dogters, ook nou die nes verlaat het.

Loop die pad na jou hart deur jou maag? Selfs bereid om die warm korsie van my tuisgebakte Ciabatta aan jou af te staan. Maar ek wil nou die braaitang oorgee (sal nog steeds die braaibroodjies maak).

Lang geselsies om ‘n gesellige vuurtjie sal lekker wees. Selfs net ‘n sonsondergang oor die oseaan of sonsopkoms in ‘n wildreservaat, met lekker flessie boeretroos en tuisgebakte beskuit, met jou te kan deel.

Wil graag weer met my sielsgenoot, my dag se doen en late en hoogtepunte deel. En van sy dag hoor. Weer daardie iemand te kan hê vir wie ek met ‘n lekker bord tuisgekookte kos kan bederf. Enop ‘n klein Vrydag en Sondagmiddag ete sy gunsteling poering vir hom voorsit. Tafel vir twee te kan dek……twee glasies wyn te kan skink……”Sag slaap” te kan sê. Of “GOEIEMÔRE, het jy lekker geslaap?”

Saam te beplan oor ons EENDAG wanneer ‘n welverdiende aftrede aanbreek. (Reeds 37 jaar lank van skoolhou agter die blad. Nog 5 oor)

Dalk huisie by Buffelsbaai - of anders, karavaan by Buffelsbaai se karavaanpark, staan gaan maak……..

Ek wil doodeenvoudig net nie alleen oud word nie. Soek my beter helfte. . . . . Twee is BETER as EEN.

About Her Ideal Match

Hy moet ‘n Godvresende man wees wat die tien gebooie eerbiedig. Soos die Boas van ouds wat vir Rut in die koringlande voorsien het.

Die geestelike leier in ons huis. Woorde min - dade getuig. Sy woord is sy eer. Betroubaar en liefdevol.
Opregte, dankbare, gelowige hart. Respek en liefde vir homself hê. Dan vloei dit voort na ander……Een vrou se man. Dans = bonus. So ook braai. Eerlike kommunikasie. Romantiese gebare waardeer. En “pay it FORWARD”

Vreedsame, gelatentheid in mekaar se teenwoordigheid wees. Opgewonde om na ‘n lang dag mekaar weer te kan sien.

Trots om hom aan my hartsmense voor te stel. Planmaker. Aanhouer. Werkstrots en integriteit. Liefde en respek vir homself hê.

Aanvaarder van Godsgesag.

What Her Friends Say

Theresa (suster) said...

Om Belinda se sussie te wees laat my voel soos een van daai super hero's in die Marvel flieks!

Sy gee aan al haar hartsmense die selfvertroue om te glo dat ons in staat is om die onmoontlike 'n werklikheid te maak net omdat sy in jou glo. Almal waaraan sy raak voel belangrik. Sy besit die vermoeë
om die "ordinary" na die "extrodinary" te vat, of dit nou met haar gebak is en of om 'n storie aan haar
Graad R leerders oor te vertel - SY is my sussie en as gevolg van haar het ek 'n ekstra lagplooitjie met haar naam op.

Linnie,
Mag die son altyd jou skouers soen wanneer jy jou hart met oorgawe volg
- kaalwoorde

Elinda said...

Dit is maklik om goeie goed oor n mens se ma te sê, maar vir so lank as wat ek kan onthou, dink ek en almal wat my ma, Belinda, ken dat sy n wonderlike mens is. Sy los almal met wie sy in aanraking kom in n beter plek as wat sy hulle gekry het. Sy het altyd n simpatieke oor wat na jou sal luister en help waar sy kan. Sy het n passie vir alles wat sy aanpak en sê nooit nee vir n uitdaging nie. Elke mens verdien n gelukkige einde, en ek kan aan niemand anders dink wat dit meer verdien as my ma nie. Sy het deursettingsvermoë soos min, en maak van elke geleentheid n avontuur. Mag hierdie die begin van haar eie avontuur wees wat lei na ware geluk en liefde

Wilmarie said...

Ek, [@]se jongste van 3 dogters, so ek is dus die regte persoon om n prentjie te skets van wie my ma is.

Om my ma te ken kort jy meer as woorde, want waar begin n mens om n getuigskrif te sryf vir n vrou soos sy.

Kosmaak is haar liefdestaal en sy blom in haar klaskamer by haar Gr. R'e waar sy n juffrou is in die selfde klas vir 17 jaar. Van snaakse oomblike is daar baie, te veel om eintlik hier te noem.

My ma het die ongelooflike vermoë om almal om haar raak gesien, gehoor en gewaardeer te laat voel. Haar mee gevoel met haar mede mens is iets wat n mens nie meer kry nie.

Daar was nie n geleendheid in my lewe waar my ma my nie ondersteun en aangemoedig het nie. Ek sal vir altyd danbaar wees vir alles wat sy reg gekry het om vir my en my sussies te gee, soms ten koste van haarself.

Ons kinders bid vir haar om n man te kry wat vir haar die wereld kan gee, want sy verdien niks minder nie. Wees dan ook gerus sy gee die wereld met sy sonnestelsel terug.

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Potchefstroom, North-West, South Africa
Gender:
Female
Age:
58
Star Sign:
Taurus
Height:
164cm (5' 4.6")
Body Type:
Full figured
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Dark Blonde
Eye Colour:
Green
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
Arabic; English
Religion:
Christian / Protestant
Relationship Status:
Divorced
Looking for:
Open to possibilities; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Some University / College
Occupation:
Teacher / Professor
Income:
Enough

About Her Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Anywhere in the World
Gender:
Male
Age Range:
59 - 64
Star Sign:
Any
Height:
166cm (5' 5.4") - 179cm (5' 10.5")
Body Type:
Any
Looks:
Any
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Slightly important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Protestant; Christian / Other
Relationship Status:
Single; Divorced; Widowed
Have Children:
Any
Want Children:
No
Daily Diet:
Any
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree
Occupation:
Executive / Management; Finance; Food Services; Retired; Sales and Marketing; Self-employed; Teacher / Professor; Technical / Science / Engineering; Agriculture
Income:
Enough; Comfortable; Wealthy
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Her

More Physical Characteristics
Hair Style:
Medium; Curly
Eyesight:
I sometimes wear glasses
Disabilities:
I have none
Body Art:
I don't have any
Personality
Sense of Humour:
Witty
Intelligence:
Intelligent
Ruled by:
The heart
Party Behaviour:
An average mingler
Personality Traits:
Easy going; Funny; Intelligent; Mild; Naive; Optimistic; Realistic; Stable
Valued Qualities:
Charity; Chemistry; Compassion; Contentment; Devotion; Faithfulness; Friendliness; Honesty; Hope; Humility; Humour; Kindness; Tolerance
Fashion Sense:
Smart (It's all about quality)
Favourite Clothing:
My trusty pair of jeans
Favourite Colour:
Green
Leisure & Entertainment
Date Activities:
Dinner at a restaurant; Going out dancing; Meeting for coffee; Walking on the beach
Music Preferences:
Alternative; Classical; Country & Western; Dance / Disco; Gospel / Religious; Instrumental; Pop / Top 40
Reading:
I love it
Books:
Mystery; Non-fiction; Romance; Self-help
TV Habits:
I watch a few favourite shows each week
TV Shows:
Cartoons; Cooking / Baking; Reality shows; Soap operas; Talk shows
Movie Frequency:
Once or twice a month
Movie Preferences:
Art Films; Comedy; Romance
Interests:
Board games; Cooking; Gardening; Knitting; Reading; Sewing; Shopping
Sport Involvement:
Watching from the sidelines
Sports:
Birdwatching; Bowling; Camping; Dancesport; Walking
Food
Cooking:
I love it!
Food:
German; Indian; Italian; Seafood; South African; Sushi; Thai
Go Out to Eat:
I only eat out on special occasions
Dietary Restrictions:
I have none
More Lifestyle
Pace of Life:
Organised
Time at Work:
I work a standard 40 hour week
Pastimes of choice:
Pursuing a hobby
Time Online:
I'm on several hours a day
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got brothers and sisters
Family Closeness:
We're very close
Relationship Type:
I'm just plain single
Willing to Relocate:
For the right person, to the moon!
Likes & Dislikes
Animals:
I like animals
Pets (Like):
Dog(s)
Pets (Dislike):
Cat(s); Exotic pet(s); Fish; Reptile(s); Rodent(s); Horse(s)
Turn-ons:
Dancing; Flirting; Intelligence; Showing affection in public; Power; Wealth
Turn-offs:
Assertiveness; Body piercing(s); Erotica; Long hair; Sarcasm; Skinny dipping; Tattoo(s); Thrill seeking
The Deep Stuff
Work Aspirations:
I already have my ideal job
Religious Attendance:
Once a week
Dream Home:
Beach house
Politics:
I have no interest in politics
Retirement Plans:
Travelling cross-country in a mobile home
Feelings about using OFM Love Online:
Hopeful; Curious; Optimistic; Excited
Honesty:
Extremely