In Her Own Words
About Her
Ek is 'n eerlike, opregte vrou, wat hou van eerlike en opregte mense. Ek is 'n baie reguit mens. Hou van kuier saam met vriende en familie, maar kan ook baie rustig tuis wees met 'n dvd en popcorn of net luister na musiek. Hou van intelligente geselskap en mense met 'n goeie sin vir humor. Is baie hardwerkend en 'n perfeksionis, maar darem nie 'n pyn nie. Haat twee gesigte en leuenaars. Haat 'n geskinder. Wees liewer reguit en op die man af, maar moenie doekies omdraai nie. Ek oefen 4 keer per week in die gym, geniet kick boxing, goed vir die frustrasie vlakke. Baie lief vir my kind, die trots in my lewe en die spul waarom my hele lewe draai.
About Her Ideal Match
Die man wat met my wil gesels MOET eerlik en opreg wees. Vaste Christelike waardes he. Hy moet vroue respekteer en 'n baie goeie verhouding met sy ma he. Vroue moet vir hom op presies dieselfde sosiale vlak as hy wees. Hy moet hou van lekker kuier maar ook kan rustig wees tuis. Iemand wat nie heeldag en aldag fout vind en rusie soek nie. Hy moet my kan aanvaar vir wie en wat ek is. Moet my kan ondersteun in my werk en als wat ek aanpak. Hy moet 'n sagte hart he, maar kan beheer neem, sou dit nodig wees. Hardwerkend wees en iemand wees na wie ek kan opsien en trots op kan wees. 'n Sterk persoonlikheid he en selfversekerd wees en emosioneel volwasse wees, maar nie oordonderend nie. Dit moet vir hom belangrik wees om gesond te lewe, een of ander sport beoefen. Dit moet nie sy lewe oorheers nie, maar almal van ons kan dink aan gesonder lewe. Moet ook definitief lief wees vir diere, veral honde (small breed) en katte. 'n Handige man, met die herstel van alledaagse dingetjies in en om die huis. Ook nie skroom om te help met huis werk en kosmaak nie.
What Her Friends Say
Saloom159 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Bloemfontein (Fleurdal), Free State, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
52 | |
Star Sign: |
Sagittarius | |
Height: |
186cm (6' 1.2") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Very Attractive | |
Hair Colour: |
Ask me later | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Widowed | |
Looking for: |
Activity partners; Friends; Open to possibilities; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat healthily | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Ask me later | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Bloemfontein (Free State, South Africa) | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
35 - 50 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
177cm (5' 9.7") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Average; Athletic; A few extra pounds; Large | ||
Looks: |
Above Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
None | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Yes, not living with me | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
High / secondary school; Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough; Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Saloom159 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.